top of page

Ons nuwe Algemene Bybelstudie joernaal is nou beskikbaar as 'n A5 'Wees Stil' joernaal. Hierdie hulpbron is ideaal vir iemand wat meer doelgerigte tyd in die Woord wil spandeer. Maak notas soos jy deur die Woord lees en pen jou gedagtes vas op een plek. Maak Bybelstudie effektief en lekker met hierdie mooi hulpbron.

A5 Joernaal
Wenke vir Doelgerigte Bybeblstudie

50 plekke vir Bybelstudie Notas
Skoon lyntjie blaaie vir algemene notas

Wees Stil Joernaal

R150,00Price

    Raak deel van ons gemeenskap. Raak deel van ons hart.

    • Black Facebook Icon
    • Black Instagram Icon

    © 2023 MaWees

    bottom of page