top of page

Vrugte van die Gees in eBook formaat

 

Hierdie Bybelstudie is saamgestel vir ouers en tieners. Dit is 'n 9-weke studie van die Vrugte van die Gees soos in Galasiërs 5 gevind word. Elke week behels skrif en saamgesels vragies vir elke dag vanaf Maandag tot Saterdag en is gemik om kommunikasie en gesprekke tussen ouer en tiener te versterk op 'n gemaklike manier.

Vrugte van die Gees eBook

R75,00Price

    Raak deel van ons gemeenskap. Raak deel van ons hart.

    • Black Facebook Icon
    • Black Instagram Icon

    © 2023 MaWees

    bottom of page