top of page

HIerdie plekmatjies en naamkaartjies maak jou tafel sommer ekstra spesiaal om daardie ekstra spesiale vriende of geliefdes te onthaal. Maak jou tafel maklik mooi met die 3 verskillende ontwerpe en naamkaartjies wat by dit pas.

 

12 x A3 papier plekmatjies

12 x papier naamkaartjies (240gsm dikker papier)

 

3 verskillende ontwerpe:

Blou waterverf

Blomme

Donker oranje boheems

Plekmatjies en Naamkaartjies

R130,00Price

    Raak deel van ons gemeenskap. Raak deel van ons hart.

    • Black Facebook Icon
    • Black Instagram Icon

    © 2023 MaWees

    bottom of page