top of page

Hierdie joernaal is saamgestel om jou gesin te help om saam gefokus te bid. In die tye waarin ons lewe vandag is dit van kardinale belang dat ons, ons kinders leer hoe om te bid en waar en by Wie hulle krag werklik lê. Gebed is ’n wonderlike manier om as gesin saam te kom en as eenheid voor die Here julle harte te ontbloot en so saam te groei.

Ons Bid Gebedsjoernaal Vir Die Gesin

R265,00 Regular Price
R212,00Sale Price
    bottom of page