top of page

Kikker jou kind se dag op met die spesiale kosblikkaartjies om hulle te herinner dat jy aan hulle dink.

Daar is 15 kosblikkaartjies met oulike sê-goedjies op 'n A4, aflaaibaar in PDF. Print jou kaartjies so gereeld soos jy dit benodig.

 

Hierdie kosblikaartjies se tema is waatlemoen.

Kosblikkaartjies PDF Waatlemoen

R25,00Price
    bottom of page