Kikker jou kind se dag op met die spesiale kosblikkaartjies om hulle te herinner dat jy aan hulle dink.
Daar is 15 kosblikkaartjies met oulike sê-goedjies op in 'n cavas sakkie. Hierdie kosblikaartjies se tema is sokker.
Kosblik Kaartjies - Sokker
R50,00Price