top of page

Maak die motorrit en die lang pad lekker met hierdie oulike geselsies vir klein en groot. Vind uit wat jou kinders dink en laat hulle toe om te hoor wat jou gedagtes is op die spesifieke vraag. Kommunikasie en gesels is 'n wonderlike hulpbron om elke gesin nader aan mekaar te laat voel, en ons kaartjies maak dit maklik en lekker.

 

Laai hierdie PDF af, print dit vir jou 'cubby hole' en geniet dit om saam te gesels en te luister.

Kargeselsies PDF

R25,00Price
    bottom of page