Hierdie pragtige handgemaakte klei oorbelle word lekker local gemaak in Montagu. Beskikbaar in verskillende kleure om by elke uitrusting te pas. Perfek vir iemand wat opsoek is na iets uniek.
Bekikbaar in rooi, geel en blou en =- 1.5cm in deursne
Handgemaakte klei oorbelle
R55,00Price