top of page

MaWees se Geliefd geskenke is ietsie spesiaal vir elke vrou. Hierdie is 'n pragtige bamboesbord wat vir 'n platter of snybord gebruik kan word wat kom saam met 'n Vaddoek van handoekmateriaal wat 'n aanwins is vir elke kombuis. Laat iemand weet hulle is geliefd met hierdie lekker geskenk.

 

Bambosbord grootte: 32cm x 24cm

 

Lappie kom in Groen, Wit of Navy

Geliefd Bamboesbord en Vadoek

R275,00 Regular Price
R165,00Sale Price
Kleur
Out of Stock

    Raak deel van ons gemeenskap. Raak deel van ons hart.

    • Black Facebook Icon
    • Black Instagram Icon

    © 2023 MaWees

    bottom of page