top of page

Ons geliefd geskenke is ietsie spesiaal vir elke vrou en jong dame. Hierdie badkamersakkie is lekker groot en kom met 'n silikon gesigskropper, kopvelskropper en 'n haarband vir gesigwas. Dit is die perfekte geskenk vir 'n tienerdogter of sommer net iemand wat hou van 'n praktiese bederf.

 

Grootte: 26cm x 18cm

Materiaal: Polyamide

Geliefd Badkamersakkie

R275,00 Regular Price
R165,00Sale Price
Out of Stock

    Raak deel van ons gemeenskap. Raak deel van ons hart.

    • Black Facebook Icon
    • Black Instagram Icon

    © 2023 MaWees

    bottom of page