MaWees het die GROOT voorreg om vir die maand van Maart EKSKLUSIEF hierdie boekie op ons aanlynwinkel te verkoop. Ons het beperkte voorraad, so spring gou!
'En Dit Was Goed' is die verhaal van die Skepping in gedigvorm gekryf deur Annie Naudé en pragtig geïllustreer deur Dianne Naudé. Hierdie is 'n baie spesiale geskenk vir elke huishouding, dit vertel so mooi hoe God die aarde geskep het in 'n taal en ritme wat kinders baie sal geniet. Die pragtige waterverf illustrasies maak dit ook 'n vreugde vir die oog.
200mm x 200mm
Kleur gedruk
Sagteband
En Dit Was Goed
R135,00Price