top of page
paige-cody-bOVZ_f3fbQM-unsplash-(1)_strip.jpg

winkel.

Loer gerus na ons verskeidenheid produkte vir bestelling.
shop
cm_1.jpg

wie is ons.

MaWees

MaWees het begin in 2019 as 'n droom van twee vriendinne om kreatiewe maniere te vind om mammas te help met Bybelstudie en sommer net 'n paar produkte wat vir ons mooi is te maak en te verkoop. Die droom het vinnig in 'n werklikheid verander toe ons eerste Psalmsjoernaal in een maand 80 boekies verkoop. Daarna het ons lekker saamgedroom en nog heelwat baie gewilde Bybelstudie joernale uitgebring. MaWees bestaan uit:

​

CORLI SADIE: Mamma van 3, grafiese ontwerper en kreatiewe dromer. Opgewonde oor alles wat mooi is en om mense te help om doeltreffende tyd in die Woord van God te spandeer.

​

MARIëTTE THEART: Mamma van 3 met 'n Baccalaureus in Teologie en 'n passie daarvoor om mense te bemagtig om te groei en God se koninkryk te bou.​

about
mawees_mar24-4.jpg

kontak.

T. 063 388 9337  |  hallo@mawees.co.za

Thanks for submitting!

Join our mailing list

Thanks for submitting!

contact
bottom of page